Kia Carens
Voorkoms
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Kia Motors |
Produksie | 1999–2019 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte MPV |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1999–2006 |
Montering | Hwasung, Suid-Korea Cikarang, Indonesië Quang Nam, Viëtnam (opgeknap) |
Spesifikasies | |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4490 mm |
Breedte | 1750 mm |
Hoogte | 1610 mm |
Asafstand | 2570 mm |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Kia Euro Carens (Taiwan) Kia Rondo (Noord-Amerika) Kia Rondo7 (Australië) Naza Citra 2 Rondo (Maleisië) |
Produksie | 2006–2013 |
Montering | Suid-Korea: Gwangju Rusland: Kaliningrad[1] Viëtnam: Quang Nam |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.0 L Hyundai Theta-enjin I4 2.0 L D4EA CRDi I4 2.4 L Hyundai Theta-enjin I4 2.7 L Hyundai Mu-enjin V6 |
Ratkas | 5- en 6--gang handrat 4- en 5-gang outomaties |
Lengte | 4545 mm |
Breedte | 1820 mm |
Hoogte | 1650 mm 1720 mm |
Asafstand | 2700 mm |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Kia Rondo |
Produksie | 2013–2019 |
Montering | Suid-Korea: Gwangju Maleisië: Kulim Taiwan: SYM Motors[2] |
Die Kia Carens is 'n kompakte MPV wat sedert 1999 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Kia Motors in verskeie lande (sien regs) gebou word.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Группа компаний Автотор :: Автомобили KIA" (in Russies). Avtotor.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2016. Besoek op 9 Oktober 2010.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 12 Oktober 2015.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |